Local newsNews

Vuur verwoes pakkamer van bekende groothandelaar in Ermelo

Brandweermanne het vir ure die vuur baklei en dit smeul nog net.

’n Vuur het Donderdag die pakkamer van ’n bekende groothandelaar in die dorp verwoes.

Brandweermanne het vir ure die vuur baklei en dit smeul nog net.

Die reën wat nou val sal hopelik help om die laaste fut uit die vuur te vat.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button