Local newsNews

Maandmark by Crete Crazy bly gewild

Van vars groete, lekker gebak tot klere was te koop aangebied.

Die maandelikse mark by Crete Crazy het Saterdag soos gewoonlik heelwat besoekers gelok.

Van vars groete, lekker gebak tot klere was te koop aangebied.

Daar was soos altyd lekker koffie en braaivleis vir die hongeres en vermaak vir die kinders.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button