Die graad 12-leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het Dinsdag, 26 November, hull laaste matriekvraestel geskryf.
Ligbron groet die graad 12-leerders van 2018 deur elkeen ‘n voorspoedige lewensreis toe te wens.
“Mag julle die vrugte van julle 12 jaar op skool se harde werk pluk.”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



