NewsSchools

JJ-skaakspelers dring deur na Mpumalanga-eindronde

JJ se 0/11-span het die toernooi gewen en met goue medaljes huistoe gekeer.

Laerskool JJ van der Merwe se skaakspanne het op 2 Augustus aan die Gert Sibande-laerskoolskaakliga se eindronde by Laerskool Kruinpark deelgeneem.

Die dogtersspan en die 0/13-span het in die derde plek geëindig en brons medaljes verower.

LEES OOK: JJ-atlete ryg medaljes in by Laerskool Piet Retief

JJ se 0/11-span het die toernooi gewen en met goue medaljes huiswaarts gekeer.

Dié span het deurgedring na die Mpumalanga-eindronde wat op 31 Augustus by Laerskool CR Swart sal plaasvind.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button