NewsSchools

Hoërskool Ermelo maak 2020-Errieraad bekend

Jana Nel en Vosjan Grey is verkies as Hoërskool Ermelo se presidente vir 2020.

Hoërskool Ermelo het op 24 Augustus die Errieraad vir 2020 aangekondig.

Die dogters wat as 2020 se leierraad gekies is, is: Simoné Beyer, Kerry-Ann Botha, Yané Broekman, Zara Büching, Miceala Erasmus, Amy Greyling, Meghan Houy, Ronel Jacobs, Alana Leibbrandt, Precious Matshaya, Jana Nel, Ania Snyman, Elizia van Heerden, Andisiwe Vilakazi, Anja Wege en Gizelle Wilkens.

Dié seuns is gekies vir 2019 se leierraad: Luke Bulford, Chad Coetzee, Gawie Diedericks, Vosjan Grey, Goodman Khumalo, Luyanda Mabuza, Jacques Potgieter, André Strauss, GJ Swart, Christiaan van der Merwe en Danie van Rooyen.

Nelstehuis se raad bestaan uit: Kerry-Ann Botha, Yané Broekman, Meghan Houy, Jana Nel, Cara Roos, Elizia van Heerden, Anja Wege en Gizelle Wilkens.

Die Dorpsraad vir 2019 is: Simoné Beyer, André Strauss, Alana Leibbrandt, Andisiwe Vilakazi, Ania Snyman, Amy Greyling, Zara Büchling, Gawie Diedericks, Luyanda Mabuza en Goodman Khumalo.

Die seuns wat vir Huis Veltman se raad gekies is: Luke Bulford, Vosjan Grey, Andre Dale Groenewald, Japie Chris Groenewald, Jacques Potgieter, GJ Swart, Christiaan van der Merwe en Danie van Rooyen.

Die leerders wat tot spesifieke portefeuljes gekies is, is:

Presidente: Jana Nel en Vosjan Grey

Vise-presidente: Zara Büchling en Gawie Diedericks

Voorsitters Dorp: Simoné Beyer en André Strauss

Voorsitter Nelstehuis: Yané Broekman

Voorsitter Huis Veltman: GJ Swart

Voorsitters Sport: Amy Greyling en Luyanda Mabuza

Voorsitters Kultuur: Gizelle Wilkens en Danie van Rooyen

Sekretarisse: Alana Leibbrandt en Jacques Potgieter

Penningmeesters: Elizia van Heerden en Christiaan van der Merwe

Voorsitter van Hotelraad: Miceala Erasmus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button