Personeellede van Laerskool Breyten is onlangs deur die Breyten Kringbestuurder, Mnr. A.S. Netswera, vereer.
Me. Melinda Davids en me. Jeanne-Riëtte van Ede, het elk ’n sertifikaat vir Beste Prestasie in Wiskunde gr. 3 ontvang, terwyl me. Ananda Koekemoer vir Beste Prestasie in Wiskunde gr. 4 en gr. 5 ontvang het.
Mnr. Louis Bates (jnr) het ’n sertifikaat vir die Beste Prestasie in Wiskunde gr. 6 ontvang en mnr. Louis Bates, hoof van Laerskool Breyten het ’n sertifkaat vir Uitnemendheid in Skoolleierskap- en bestuur ontvang.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



