NewsSchools

Liggies geniet “Grease”-Valentynsbal

Die leerders wat die aand bygewoon het, het heerlik gedans totdat die laaste liedjie gespeel was.

Die leerlinge van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op 13 Februarie hul jaarlikse Valentynsbal geniet.

Vanjaar se tema was “Grease” en die saal was pragtig volgens die tema versier.

Die leerders het almal baie moeite met hulle uitrustings gedoen.

LEES OOK: Dup van Rensburg dra die lig

Die leerders wat die aand bygewoon het, het heerlik gedans totdat die laaste liedjie gespeel was.

Mnr. Gerhard Brand, Ligbron se hoof, het gesê: “Baie dankie aan die gr.11-groep en voogde wat soveel moeite met hierdie spesiale aand gedoen het.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button