Mnr. Pieter Grobler (Hoërskool Ermelo hoof), spreek die Gr.12-leerder toe tydens hul terugkeer by die skool. Foto: Verskaf
Hoërskool Ermelo het hul Gr. 12-leerders welkom geheet nadat die skool weer sy deure onlangs heropen het.
Die skool het verskeie veiligheidsmaatreëls aangeneem om die veiligheid van onderwysers, leerders, ouers en besoekers te verseker.
Die bekendstelling van ’n sanitasie-stasie op die perseel te same met ’n “fogger” wat ook aan die skool geskenk is, spreek verder tot die skool se gereedheid en sorgvuldigheid.
Me. Erna Schoeman is slaggereed met ’n bottel handsaniteerder om enige virus in die kiem te smoor.Alana Leibbrandt loop deur die sanitasie-stasie wat onlangs by die skool opgerig is.Mnr. Pieter Grobler (Hoërskool Ermelo hoof).
Foto’s: Verskaf
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.