NewsSchools

In donkerste tyd, skyn Ligbron se lig helder

Dié onbaatsugte gebaar was vir al die leerders ’n riem onder die hart en spreek ook boekdele oor die onderwysers se besorgdheid vir leerlinge se gesondheid asook emosionele welstand.

Onderwysers het Gr. 12-leerlinge van Ligbron Akademie vir Tegnologie sommer so met die intrapslag, met ’n omgee-pakkie toegerus nadat die skool weer onlangs heropen is.

Dié onbaatsugte gebaar was vir al die leerders ’n riem onder die hart en spreek ook boekdele oor die onderwysers se besorgdheid vir leerlinge se gesondheid asook emosionele welstand.

Die oorlewingspakkie het onder andere bestaan uit:

• Gesigmasker – “Don’t risk it mask it”
• Hand saniteerder – “Be wise sanitise”
• Bar One sjokolade – “Bar One gets the work done”
• Super C suiglekkers – “Need energy, have a Super C”
• Fizzer lekker – “No need to shiver, have a Fizzer”
• Pen – “And now it’s time to write, because everything’s going to be alright”

Ligbron Akademie vir Tegnologie se onderwysers het dié oorlewingspakkie aan Gr. 12-leerders oorhandig met hul terugkeer na die skool.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button