NewsSchools

Laerskool JJ van der Merwe kondig nuwe leiers aan

Ian Blignaut en Janeske Jansen van Rensburg is die hoofseun en hoofdogter met Jannie Jacobsz en Berné Wentzel as onderhoofseun en onderhoofdogter.

ERMELO – Laerskool JJ van der Merwe het onlangs sy leiers vir 2022 aangekondig.

Ian Blignaut en Janeske Jansen van Rensburg is die hoofseun en hoofdogter, en Jannie Jacobsz en Berné Wentzel die onderhoofseun en onderhoofdogter.

Die volgende dogters is as leiers aangewys: Mikayla Iyer, Marli Rautenbach, Simoné van der Linde, Janika Papenfus, Banele Khanyi, Aletha Kloppers, Keegan Kitchenmaster, Isabelle Bester, Lienke van Rooyen, Telisa Olivier, Quinet Swart, Adoné Burger, Johandi Bezuidenhout, Precious Zwane en Annika de Villiers.

Die seuns is Henning Romijn, Doandré du Preez, Jowan du Toit, Carlo van Staden, DeClercq Koch, Janu van der Meulen, Jurihan Jacobs, Alan Geoghegan, Barend Olivier, Hannu Horn, Willem Jacobsz, Arno van der Bank, Christaan de Wet, Luan Odendaal en Lohan Swart.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button