NewsSchools

Ligbron-netbalspanne meet kragte teen Nelspruit

Die netbaldogters van Ligbron het ’n harde dag op die sportveld beleef, met slegs een span wat gelykop gespeel het en een wat hul wedstryd gewen het.

Ligbron Akademie vir Tegnologie het op 7 Mei teen Hoërskool Nelspruit op Ligbron se tuisveld te staan gekom.

Die netbaldogters van Ligbron het ’n harde dag op die sportveld beleef, met slegs een span wat gelykop gespeel het en een wat hul wedstryd gewen het.

(Gasheer se telling eerste)

• Die o. 14A-span verloor 5-18

• Ligbron se o. 14B-span kry ’n 0-24-loesing

• Die o. 15A-dogters het met 6-17 verloor

• Die o. 15B-span moes die knie buig met ’n telling van 6-17

• Liggies se o. 16A-dogters verloor 3-23

• Die o. 16B-dogters kom nie die mas op nie, met ’n eindtelling van 2-12

• Ligbron se tweede span verlaat die baan met ’n gelykoptellling van 10-10

• Die o. 17A-span wys wat hulle kan doen en wen 25-7.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button