Community galleriesLocal news

Ermelo SAVF-inwoners geniet heerlike Tamaaibraai

Die TamaaiBraai is 'n inisiatief van die Vryburgers wanneer hulle die inwoners van ouetehuise of soortgelyke inrigtings landswyd uit hulle kamers kry en hulle met 'n heerlike ete bederf.

ERMELO – Die dorp se Vryburgers het onlangs die inwoners van die SAVF-tehuis gedurende hul jaarlikse Tamaaibraai-projek bederf.

Tydens die geleentheid het die organisasie ‘n skaappot vir sowat 108 mense voorberei.

Die potte prut by die TamaaiBraai.

Die Tamaaibraai is ‘n inisiatief van die Vryburgers waartydens hulle die inwoners van ouetehuise of soortgelyke inrigtings landswyd uit hulle kamers kry en hulle met ‘n heerlike ete bederf terwyl daar gesellig saam gekuier word.

Lees die volledige berig in Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button