Community galleriesLocal news

Help agt Annebel-dogters om matriekafskeidsdrome te verwesenlik

Daar is ook tans agt dogters in matriek wat hulp vir hul matriekafskeid benodig; haarafsprake, naels, grimering, kleredrag, ensovoorts.

ERMELO – Saretha Ferns, die plaaslike takbestuurder en stigter van die Annebel-projek in Ermelo, moedig inwoners aan om hierdie inisiatief te ondersteun.

Annebel voorsien maandeliks noodsaaklike toiletware aan minderbevoorregte dogters, en volgens Ferns kry hulle maandeliks meer meisies by.

Die pakkies bevat onder andere sjampoe, deodorant, handeroom en sanitêre produkte.

Jy kan betrokke raak deur óf ’n Annebel-ma te word, óf deur middel van ’n skenking in hierdie bankrekening: Annebel Ermelo, Capitec, spaarrekening, 1667210473.

Daar is ook tans agt dogters in matriek wat hulp vir hul matriekafskeid benodig; haarafsprake, naels, grimering, kleredrag, ensovoorts.

Skakel Ferns by 082 302 5335 indien jy hierdie dogters kan help.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button