Local news

Msukaligwa Plaaslike Owerheid snoei bome op dorp

Die afdeling het ook van die bome se mikke afgesny en sommiges verwyder wat oud was en op mure en geboue kon omval.

ERMELO – Die Msukaligwa Plaaslike Owerheid het onlangs ’n inisiatief van stapel gestuur om van die bome op die dorp te snoei.

Volgens Mandla Zwane, die plaaslike owerheid se woordvoerder, het die parke- en tuineafdeling op die gebiede gefokus waar die padtekens deur oorhangende takke en blare bedek word.

Bome in Robertsonstraat se takke is gesnoei. Foto | Wayne van der Walt

Die afdeling het ook van die bome se mikke afgesny en sommiges verwyder wat oud was en op mure en geboue kon omval.

“Alle bome wat ’n gevaar vir mense, eiendom en die omgewing inhou, is nagegaan,” het Zwane gesê.

Lees die volledige berig in Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button