Local newsSchools

EHS-atlete kwalifiseer vir kampioenskap

Verskeie atlete van Hoërskool Ermelo het aan die die Gert Sibande-kampioenskap deelgeneem.

Die atlete van Hoërskool Ermelo het op 24 Februarie aan die Gert Sibande-kampioenskap deelgeneem.

Hulle het die volgende prestasies behaal:

  • Esmari Kloppers eindig tweede in die 3 000 m (dogters o. 17)
  • Mnqobi Mabuza behaal ’n eerste plek in die 3 000 m (seuns o. 15)
  • Janeske Jansen van Rensburg eindig eerste in die 800 m en tweede in die 1500 m (dogters o. 15)
  • Aletha Kloppers eindig eerste in die 3 000 m (dogters o. 15)
  • Quinet Swart behaal ’n eerste plek in die 300 m-hekkies, ’n tweede plek in die 90 m-hekkies en ’n derde plek in verspring (dogters o. 15)
  • Elizma Swart eindig eerste in gewigstoot (dogters o. 17).

“Baie geluk en sterkte aan hierdie atlete wat vir die Gert Sibande-span gekies is, wat op 16 Maart aan die Mpumalanga-kampioenskap gaan deelneem,” het die skoolhoof, Pieter Grobler, gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button