Local news

Ermelo-Fotoklub kondig wenners aan

Die vasgestelde onderwerp was “panning”, en fotograwe het hul beste foto’s voorgesit.

Die lede van die Ermelo Fotoklub het op 2 Augustus hul maandelikse klubaand gehou.

Die vasgestelde onderwerp vir dié maand was ‘Panning’, en die lede het elkeen baie moeite met hulle foto’s gedoen.

Annise Smit se ‘Vinnig’ het die juniorafdeling gewen, en Tina de Villiers se ‘Panning’ die seniorafdeling.

Sien al die foto’s: HIER

Tina de Villiers se ‘Drag Racing-kar’.

Die Ermelo Fotoklub bied maandeliks die geleentheid aan fotograwe om hulle vermoëns te slyp.

Die volgende byeenkoms vind op 13 September plaas. Indien jy wil aansluit, stuur ’n e-pos aan ermelofotoklub18@gmail.com.

Lees die volledige berig in Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button