Local news

Ermelo-fotograwe wys hul kreatiewe kant

Die Ermelo Fotoklub bied maandeliks die geleentheid aan fotograwe om hulle vermoëns te slyp

Die lede van die Ermelo Fotoklub het op 13 September hul maandelikse klubaand gehou.

Die vasgestelde onderwerp vir dié maand was ‘Texture’, en die lede het elkeen baie moeite met hul foto’s gedoen.

Bianca Breytenbach se ‘The other side’ het die junior afdeling gewen en Tina de Villiers se ‘Sea texture’ die senior afdeling.

Die Ermelo Fotoklub bied maandeliks die geleentheid aan fotograwe om hulle vermoëns te slyp.

GALERY: Ermelo Fotoklub stel hul werk ten toon

Die volgende byeenkoms vind op 11 Oktober plaas.

Indien jy wil aansluit, stuur ’n e-pos aan ermelofotoklub18@gmail.com.

Lees die volledige berig in Hoëvelder

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button