Local news
Erries arriveer in styl by 2024 matriekafskeid
Op 19 September het Hoërskool Ermelo se matrieks hul jaar in styl afgesluit by Kralinbergh Guest House & Wedding Venue.
ERMELO – Hoërskool Ermelo se gr. 12-leerders het op 19 September, geklee in pragtige rokke en elegante aandpakke, die voorreg gehad om hul matriekjaar op ‘n stylvolle wyse af te sluit.
Dié geleentheid het by die Kralinbergh Guest House & Wedding Venue plaasgevind.
SIEN OOK: GALERY – EHS matriekleerders maak onvergeetlike herinnering
Elke ouer en onderwyser wat betrokke by die reëlings was het dit hul prioriteit gemaak om elke matriekleerder spesiaal te laat voel.
Die graadtwaalfs het tydens die modeparade voor die amptelike afskeid met hul pragtige uitrustings gespog.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



