Local news

Topfotograwe van Ermelo fokus op rooi

Die Ermelo Fotoklub bied maandeliks die geleentheid aan fotograwe om hulle vermoëns te slyp

Die lede van die Ermelo Fotoklub het op 11 Oktober hul maandelikse klubaand gehou.

Die vasgestelde onderwerp vir dié maand was ‘rooi’, en die lede het elkeen baie moeite met hulle foto’s gedoen.

Annise Smit se ‘Wake up’ het die juniorafdeling gewen, en Jacques Kruger se foto, ‘Cayman’, die seniorafdeling.

Die Ermelo Fotoklub bied maandeliks die geleentheid aan fotograwe om hulle vermoëns te slyp.

GALERY – Ermelo-fotograwe wys spoggerige foto’s

Die volgende byeenkoms vind op 11 November plaas.

Indien jy wil aansluit, stuur ’n e-pos aan ermelofotoklub18@gmail.com.

Vir al die uitslae, kry jou kopie van die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button