Local news

Chrissiesmeer rommelvry, danksy AfriForum

AfriForum meen dié dorpie se afhanklikheid van toerisme was erg in gedrang is as gevolg van die dorp se algehele netheid

AfriForum se Ermelo- en Chrissiesmeer-tak het onlangs met hul volhoubare skoonmaakprojek 36 sakke vullis uit die dorp se asdromme verwyder.

Te danke aan hierdie projek wat in Julie afgeskop het, is meer as 70 sakke rommel reeds verwyder.

Dit is ’n indrukwekkende syfer aangesien daar aanvanklik geen asdromme vir die mense was om hulle rommel in te gooi nie.

Die dorp is ook heelwat skoner sedert hierdie diens maandeliks gelewer word.

Die moontlikheid bestaan ook om dié diens uit te brei.

Lees die volledige berig in Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button