Local news

Acsu-wagte beseeer in ongeluk naby Breyten

Twee pasiënte is ernstig maar nie kritiek beseer nie, en vier is vir geringe beserings behandel. 

BREYTEN – ’n Acsu-voertuig, wat wagte vervoer het, was op 1 November in ’n ongeluk buite Breyten betrokke.

Volgens die insleepdienste is hulle om 05:39 na die toneel ontbied.

Ses wagte is na Ermelo MediClinic vervoer.

Life Care Response was eerste op die toneel, en het die beseerdes behandel voor hul die toneel aan Provinsiale Ambulansdiens en ER24 oorhandig het.

Twee pasiënte is ernstig beseer maar nie kritiek nie, en vier is vir geringe beserings behandel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button