Local news

Makrofotografie in die kollig by Ermelo Fotoklub

Die vasgestelde onderwerp vir die maand was makrofotografie.

ERMELO – Die lede van die Ermelo Fotoklub het op 14 Februarie hul maandelikse klubaand gehou, waar die fokus op die fassinerende wêreld van makrofotografie geval het.

Die lede het pragtige werk ingedien, wat die beoordelaars voor ’n moeilike taak gestel het.

Die vasgestelde onderwerp vir die maand was ‘Makrofotografie’.

Judy Cronje se foto ‘Bubblegum Lime’.

Sien al die foto’s: HIER

In die juniorafdeling het Judy Cronje se foto, ‘Bubblegum Lime’, die eerste plek gehaal, terwyl Leon Drotsky se ‘Green Hopper’ die seniorafdeling gewen het.

Lees die volledige berig in Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button