Local news

AfriForum laat nie gras onder dorpenaars se voete groei nie

AfriForum Chrissiesmeer- en Ermelo-tak het ook die begraafplaas en monument se gras gesny.

CHRISSIESMEER – AfriForum se plaaslike- en Ermelo-tak het gedurende Februarie bykans elke sypaadjie op die dorp se gras gesny.

Die tak het sy maandelikse skoonmaakprojek voortgesit deur vrywilligers in te span om sypaadjies en erwe met lang gras aan te pak.

AfriForum se Ermelo- en Chrissiesmeer-tak sny gras op Chrissiesmeer. Foto | Verskaf/AfriForum

Die tak het ook daarop gefokus om die plaaslike begraafplaas en die monument by die slagveld se gras te sny.

Daar is gedurende die maand meer as 16 000 m² se gras in die gebied gesny.

Lees die volledige berig in Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button