Local news

VIDEO – JJ vang gees voor rugbyspanne halfeindstryd aanpak

Gewapen met hul beste kostuums het die mammas die veld betree om die onderwyser se span die stryd aan te sê.

ERMELO – Laerskool JJ van der Merwe was vanoggend, 18 Junie, die toneel van ‘n epiese stryd op die rugbyveld, waar die onbesonge helde van die sport – die rugby-mammas en ‘n paar dapper onderwysers – mekaar die stryd aangesê het.

Die skool se vier rugbyspanne het deurgedring na die Mpumalanga halfeindstryde, wat komende naweek, 21 Julie, in Nelspruit plaasvind.

Gewapen met hul beste kostuums het die mammas die veld betree om die onderwysers se span die stryd aan te sê.

Die kinders het omtrent langs die veld hul harte uitgeskree ter ondersteuning van die wedstryd.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button