Local news
Top prestasies vir Ermelo-stoeiers tydens SA kampioenskap
Twee seuns van die Ermelo Stoeiklub het op 11 en 12 Julie aan die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskap deelgeneem.
Twee seuns van die Ermelo Stoeiklub het op 11 en 12 Julie aan die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskap deelgeneem.
Dié kampioenskap het by die Noord-Gauteng Stoeisaal in Pretoria plaasgevind.
WP Human en Wynand van der Westhuizen was deel van die Mpumalanga-span.

WP het goud in die o. 17-vrystylafdeling sowel as in die Grieks-Romeins-afdeling ontvang.
Wynand het ’n bronsmedalje in die o. 17-vrystylafdeling verower.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!