Local news

Ermelo-gemeenskap getref deur verlies van jong JJ-leerling

Die skoolgemeenskap van Laerskool JJ van der Merwe rou saam met die Höll-gesin na die afsterwe van hul dogter, Elizka Höll.

ERMELO – Die gemeenskap is in rou gedompel na die skielike afsterwe van ’n geliefde leerling van Laerskool JJ van der Merwe, Elizka Höll.

Vanoggend het die skool hul medelye met die Höll-gesin gedeel in hierdie uiters moeilike tyd.

Die skool het aangedui dat die hele skoolgemeenskap die familie in hul gebede hou.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

René Joubert

René Joubert is a journalist with eight years of experience covering stories in the Ermelo community. Passionate about sharing people's stories, she reports on everything from sport and crime to municipal affairs and human-interest stories.

Related Articles

Back to top button