Ligbron se akademiese sterre skitter in tweede termyn
Ligbron Akademie het hul top tien akademiese presteerders vir die tweede termyn aangekondig. Hierdie uitsonderlike leerders het met harde werk en toewyding uitgestyg.
Ligbron Akademie vir Tegnologie het onlangs hul akademiese top 10 leerders per graad vir die tweede termyn aangekondig.
Die skool spreek hul trots uit op hierdie uitsonderlike presteerders wat, ten spyte van vol en veeleisende buitemuurse programme, daarin geslaag het om uitmuntende akademiese suksesse te behaal.
Elke graad se top tien leerders is op grond van hul gemiddeldes aangewys, en vanjaar se uitslae spreek van harde werk en toewyding.
Gr. 8: Leah Ramkelawan (93.56%), Adeena Sindhi, Sandisiwe Malinga, Lerato Motlhabi, Kwenama Mvakali, Chrishelle Uys, Ineke Breedt, Daniel Adebayo, Allegria Eksteen, Dilliané du Preez
Gr. 9: Jerome Krause (93.56%), Ruan Botha, Kyla Eksteen, Nelisiwe Lukhele, Liané Schwan, Reefah Shahid, Yenzokuhle Nhlapho, Thabang Tilodi, Ziyaad Vally, Jaden Naicker, Zenande Soko, Lesedi Kunene
Gr. 10: Marli Rautenbach (87.29%), Nwayitelo Mzimba, Sithembile Ngwenya, Siyabonga Malinga, Andile Thwala, Zikhona Sibande, Takatso Hlubi, Amanda Bethula, Nuraz Tikly, Uluthando Dladla
Gr. 11: Xander Victor (89.71%), Lindokuhle Ntuli, Shamima Joosub, William Clark, Grace Berda, Lizé du Plessis, Eljoné van Niekerk, Naeela Bhagalia, Lulutho Makaula, Oratiloe Motaung, Shivay Ramkelawan
Gr. 12: Atharv Agre (92.71%), Zahraa Tayob, Rumaanah Del Cueto Martinez, Zahra Del Cueto Martinez, Nabihah Jassat, Melokuhle Mkhwanazi, Christian Perez Donato, Siphosethu Mkhwebane, Anesu Kumbula, Sinothando Shiba, Carla Stoop, Ruth Bowers, Elzanie Breytenbach



