Local news
Ligbron bekroon nuwe Mnr en Mej Liggie 2025
Die aand was gevul met glans en opwinding, en het die talent en skoonheid van die deelnemers op ’n besondere wyse ten toon gestel.
Ligbron Akademie vir Tegnologie het op 28 Augustus, hul nuwe Mnr en Mej Liggie tydens ’n glansryke aand aangekondig.

Die wenners van die aand is as volg:
- Mnr Liggie: AJ Vorster
- Mej Liggie: Zweli Ngomane
- 1ste Prins: Lwazi Phakati
- 2de Prins: Albert Mitchell
- 1ste Prinses: Lizé du Plessis
- 2de Prinses: Lindsey Mundava

Die aand was gevul met glans en opwinding, en het die talent en skoonheid van die deelnemers op ’n besondere wyse ten toon gestel.
Foto’s: © Wayne van der Walt (Alle regte voorbehou)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!