Local news
Laerskool JJ van der Merwe blink uit by Super 12
Dié byeenkoms het by Hoërskool Menlopark plaasgevind. Die atlete het altesaam een goue, een silwer en vier brons medaljes ingepalm.

Atlete van Laerskool JJ van der Merwe het Saterdag aan die Super 12-atletiekbyeenkoms in Pretoria deelgeneem.
Dié byeenkoms het by Hoërskool Menlopark plaasgevind. Die atlete het altesaam een goue, een silwer en vier brons medaljes ingepalm.
Die medaljewenners is:
• Serraõ Pieterse: Goud in die 60 m-item, sowel as ’n brons medalje in die 80 m
• Ruben Bisschoff: Silwer in die 1200 m
• Altus van Wyngaard: Brons in die 60 m
• Daniël Potgieter: Brons in die 70 m-hekkies
• Mianke Theron: Brons in die 200 m.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!