Local news

GALERY – Ermelo Fotoklub spog met laaste fotos vir die jaar

Die Ermelo Fotoklub het onlangs sy Desember-wenners aangekondig. Johan Frost van Midlens Fotoklub het die lede se inskrywings beoordeel.

Marietjie Cronje se foto, ‘Hippo Yawn’.
Kayla Eksteen se ‘Hoverfly’.
Bianca Breytenbach se ‘One of the classics’.
Tina de Villiers se foto ‘VW Panning’.
Rosa van Schalkwyk se ‘Cheetah on a mission’.
Bianca Breytenbach se ‘Leather and Lace’.
Jan van Niekerk se ‘Twee in vlug’.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button