Milan Blom glimlag breed op die waterglybaan. Foto | René Joubert
ERMELO – Die B-rugbyveld van Laerskool JJ van der Merwe het op 25 Maart in ‘n see van helder kleure verander tydens die skool se jaarlikse leierprojek.
Leerders het per graad saamgekom om kleurpoeier oor mekaar te gooi. Die dag het afgeskop met die gr. 1-leerders wie gereed en ‘ge-arm’ was met hulle kleurpoeiersakkies.
Waterglybane is ook tydens die geleentheid opgeslaan en die kinders het hulself gate uit geniet.
Kleurvolle oomblikke toe leerders mekaar met poeier gooi. Foto | René Joubert
Die B-rugbyveld was gevul met stralende gesiggies.
JJ-leerders geniet die kleurvolle hoogtepunt van die dag.
Kleurvolle oomblikke toe leerders mekaar met poeier gooi.
Aiden Bouwer. Foto's | René Joubert
Leerders gooi kleurpoeier tydens die skool se ‘Colourfest’ op die B-rugbyveld. Foto | René Joubert
Ewan de Wet. Foto | René Joubert
Kleurvolle oomblikke toe leerders mekaar met poeier gooi. Foto | René Joubert
Milan Blom glimlag breed op die waterglybaan. Foto | René Joubert
Zion Leonard. Foto | René Joubert
Keanu van Loggerenberg. Foto | René Joubert
Helder kleure vul die lug tydens die kleurpoeier-aktiwiteit.
René van Rooyen is getakel deur verskeie leerders.
Malan Hoffmann by die waterglybane. Foto | René Joubetr
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!