Schools
Lang asems van Ligbron vaar goed
Die junior dogterspan en die junior seunspan het algeheel tweede geëindig en die senior seuns was derde.
Die Landloop Interhoërbyeenkoms vir die Nkangala-streek het op 25 Augustus by Kanonkop plaasgevind met Ligbron se spanne wat uitstekende uitslae behaal het.
Die junior dogterspan en die junior seunspan het algeheel tweede geëindig en die senior seuns was derde.
Saneliso Mamba het in die o. 16-afdeling ook ’n algehele derde plek behaal.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!