Schools

JJ-hokkiespanne as kampioene gekroon

Die o. 12 seuns- en dogterspanne is na afloop van hul wedstryde as Mpumalanga-wenners gekroon.

Laerskool JJ van der Merwe se hokkiespanne het op 23 en 24 September aan die Mpumalanga-uitspele in Nelspruit deelgeneem.

Die o. 12 seuns- en dogterspanne is na afloop van hul wedstryde as Mpumalanga-wenners gekroon.

JJ se o. 13-dogterspan het derde geëindig.

Die skool het die leerders en afrigters geluk gewens met hul wedstryde.

Lees die volledige berig met al die uitslae in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button