Liggie-leerlinge vereer tydens prysuitdeling
Magda Smit was die organiseerder van die prysuitdeling.
Ligbron Akademie vir Tegnologie het onlangs tydens die skool se prysuitdeling die gr. 8 – gr. 11-leerlinge vir hul onderskeie prestasies vereer.
Die volgende spesiale toekennings is gemaak:
Liyah Jassat – Enterpreneurstoekenning

Vinasia Marx – Beste junior redenaar

Atharv Agre – Beste skaakspeler

Richard Koch – beste junior gholfspeler

Junior Mkwanazi – Beste junior landloopatleet

Kirsten Lloyd – Junior victrix ludorum

Amu Thanjekwayo – Junior Victor ludorum; beste hekkies atleet op interhoër; beste prestasie op interhoër

Brenda Kirsten en Elizmari Greyling – deel die senior victrix ludorum

Kyle Alves – senior victor ludorum

Anele Ngwenya – beste veldatleet

Eljone van Niekerk – beste langafstandatleet op interhoër

Marli Vorster – beste opkomende meisies krieketspeler

Amelia Brummer beste meisieskrieketspeler

Johardt Swanepoel – beste opkomende seunskrieketspeler

Aiden Lemgrubler – beste junior seunskrieketspeler

Diean Swart – beste senior seunskrieketspeler

Motshidisi Hlalele – beste junior netbalspeler

Liané Prinsloo – beste senior netbalspeler

Bernard Laage – beste junior seunshokkiespeler

Rethabile Ledwaba – Beste junior dogtershokkiespeler

Mieké van der Linde – 10 jaar 100% skoolbywoning

Boitumelo Cele – 10 jaar 100% skoolbywoning

Nqobile Masilela – meriete kleure vir getroue skoolbywoning

Ruben Kruger – meriete kleure vir getroue skoolbywoning; veelsydigste sportseun (1ste span gholf; 1ste span krieket; 1ste span hokkie; SA atletiek en Mpumalanga hokkie)

Xander Victor – beste akademiese leerder – graad 8

Zahraa Tayob – beste akademiese leerder – graad 9

Elandri Kleynhans – beste akademiese leerder – graad 10

Fatimah Mogalia – beste akademiese leerder – graad 11

Saneliso Mamba – Beste senior landloopatleet
Foto’s: Ligbron Akademie vir Tegnologie



