Schools

Elke bottelproppie maak ‘n verskil in EHS-rolstoelprojek

Vir elke 450 kg proppies wat ingesamel word, sal daar 'n rolstoel aan 'n behoeftige persoon besorg word.

ERMELO – Hoërskool Ermelo se leerders is hard aan die werk onder die leiding van die Errieraad om bottelproppies bymekaar te maak.

Vir elke 450 kg proppies wat ingesamel word, sal daar ‘n rolstoel aan ‘n behoeftige persoon besorg word.

EHS se doelwit is om twee ton se proppies in te samel.

Die skool het reeds 720 kg ingesamel, en vra die gemeenskap se hulp om sy doelwit te bereik.

Vir navrae, skakel die skoolkantoor by 017 811 5866.

Related Articles

Back to top button