Schools
Liggie gedurende SA Kampioenskap vir ringbaluitnodigingspan gekies
Hierdie span gaan in Augustus drie vertoonwedstryde in Durban en Middelburg speel.
Tydens die afgelope vakansie is Zandri du Preez van Ligbron Akademie vir Tegnologie by die Suid-Afrikaanse Nasionale Ringbalkampioenskap se o. 18-dogtersuitnodigingspan gekies.
Hierdie span gaan in Augustus drie vertoonwedstryde in Durban en Middelburg speel.

“Ligbron is baie trots op Zandri wie se harde werk en deursettingsvermoë tot hierdie prestasie gelei het,” het Gerhard Brand, die skoolhoof, gesê.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



