Hoërskool Ermelo kondig akademiese top 10 aan
EHS is trots op hul akademiese presteerders van die vorige kwartaal in elke graad
Die akademiese top 10-leerders van Hoërskool Ermelo is onlangs na aanleiding van die tweede kwartaal se eksamen aangekondig.
EHS se gr. 12-topleerder is JF Möller, gevolg deur Katelyn Potgieter, Favour Oduntan, Hayley van der Walt, Robin Jooste, Helené Lotz, Megan van Rensburg, Gugu Mahlangu, Mia Davel en Kayleigh Moore.
Die topleerders in gr. 11 is John-Pierre van Rooyen, Maret Maritz, Tharina Viljoen, Elizma Swart, Jan-Maarten van Schalkwyk, Esmari Kloppers, De La Rey Hattingh, Megan McDermid, Wilné Geldenhuys en Wianke Cloete.
Grace Breda is die topleerder in gr. 10, gevolg deur Elané Nel, Karli van Schalkwyk, Clarissa Nel, Marizel van Niekerk, Nolwethu Shongwe, Katlego Malatsi, Dick Rouillard, CR van Dijk en Simphiwe Kunene.
In gr. 9 is die topleerders Aletha Kloppers, Ryno Martiz, Janeske Jansen van Rensburg, Inke Oosthuizen, Nina te Water en Andoré Doman.
Die graadagts se top 10-leerders is Julie Uys, Juard Toerien, Liané Cilliers, Ineke Theron, Kara McKenzie, Lianie Bütter, Anrike Davel, Zané Kapp, Natasha Möller en Kaeleigh Botes.