Schools

JJ-hokkiedogters presteer in liga

In die liga het JJ se o. 13's en o. 12's teen Highveld Primary School te staan gekom

Laerskool JJ van der Merwe se hokkiespelers het op 6 Augustus gewys dat hulle spanne is met wie daar rekenskap gehou moet word.

In die liga het JJ se o. 13’s en o. 12’s teen Highveld Primary School te staan gekom.

Die o. 13-dogters het hulle wedstryd 7-0 gewen, terwyl die o. 12-dogters met 12-0 gewen het.

 

Daar is ook vriendskaplike wedstryde gespeel (JJ se telling eerste):

Carla van der Walt en Yolisa Burger op verdediging.

• O. 11-span 1: 4-0

• O. 11-span 2: 4-0

• Tweede span wen 1-0 teen Kallie de Haas.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button