Schools
Agt Liggie-afrigters voltooi ASA-atletiekafrigterskursus
Die onderwysers het die eksamen met vlieënde vaandels geslaag.
Agt atletiekafrigters van Ligbron Akademie vir Tegnologie het vanaf 20 tot 23 September aan ’n ASA-afrigterskursus by die skool deelgeneem.
Almal het bo 70% in hul eksamen gehaal.
Die onderskeie afrigters is nou gekwalifiseerde vlak 1 ASA-afrigters.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



