Schools
VIDEO – Laerskool JJ van der Merwe se personeel stel Kersversoeke aan hoof
In stede van kaartjies, het hulle ‘n lys gemaak van al hulle wilde versoeke.
Laerskool JJ van der Merwe se onderwysers het hierdie Kersseisoen ‘n unieke manier gevind om hul wense aan Marius Nel, die skoolhoof, oor te dra.
In plaas van tradisionele kaartjies, het hulle hul wense opgeskryf en dit aan hom voorgelê.
Die wense het gewissel van die ernstige tot die heeltemal absurde, met ‘n paar onderwysers wat hul sin vir humor goed ten toon gestel het.
Van vakansies in Mauritius tot verkorte werskdae en 14de tjeks!
Sien die video hieronder. (Video-krediet | Laerskool JJ van der Merwe)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.