Schools

Ligbron verwelkom 7 nuwe personeellede

Nie net het die skool die nuwe jaar binnegegaan met nuwe dryf nie, maar ook verwelkom hulle nuwe personeellede.

Ligbron Akademie vir Tegnologie skop die jaar af met nuwe energie en nuwe gesigte deur sewe nuwe personeellede by die span te verwelkom.

Die nuwe personeel is:

  • Lelanie Bronkhorst – Rekenaartoepassingstegnologie
  • Michelle Riekert – Wetenskap
  • Divan van Jaarsveld – Student
  • Marinda Spangenberg – Wiskunde
  • Frans de Klerk – Sportkantoor
  • Marita Ackerman – Engelse Huistaal
  • Ashleigh Lombard – Afrikaans Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal
Die sewe nuwe personeellede wat by die Liggies aangesluit het. Foto: Ligbron

“Ligbron is verheug om hierdie bekwame personeellede aan boord te hê en sien uit na die positiewe impak wat hulle op die skool en sy leerders sal hê,” het die skoolhoof, Gerhard Brand gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button