Schools
Ligbron wys top akademiese leerders aan
Die seleksie van hierdie leerders het geskied op grond van hulle 2024 jaareindpunte.
Ligbron se top akademiese leerders van gr. 9’s tot 12’s is onlangs aangewys.
Die seleksie van hierdie leerders is gedoen op grond van hulle 2024 jaareindpunte.

Gr. 9
- Leané Schwan
- Jerome Krause
- Ruan Botha
- Kyla Eksteen
- Adam van Niekerk
- Reefah Shahid
- Jared Harper
- Ziyaad Vally
- Esté Kapp
- Nelisiwe Lukhele
- Yenzokuhle Nhlapo
Die eerste plek word gedeel deur Leané Schwan en Jerome Krause wat albei ‘n gemiddeld van 91.11% het.
Gr. 10
- Marli Rautenbach
- Siyabonga Malinga
- Nwayitelo Mzimba
- Andile Thwala
- Takatso Hlubi
- Lubanzi Nhleko
- Thamia Iyer
- Zikhona Sibande
- Nuraz Tikly
- Uluthando Dhladla
Gr. 11
- Xander Victor
- Willian Clark
- Eljoné van Niekerk
- Lindokhule Ntuli
- Lizé du Plessis
- Shamima Joosub
- Oratiloe Motaung
- Naeela Baghalia
- Shivay Ramkelawan
- Olwethu Zulu
- Lwazi Phakathi
Olwethu Zulu en Lwazi Phakati deel die 10de plek met ‘n gemiddeld van 81.57.
Gr. 12
- Atharv Agre
- Zahraa Tayob
- Nabihah Jassat
- Melokuhle Mkhwanazi
- Zahra Del Cueto Martinez
- Rumaanah Del Cueto Martinez
- Christian Perex Donato
- Snesipho Dhlamini
- Malebo Marutla
- Carla Stoop

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



