Schools
Lenie van Zyl verower provinsiale onderwys-toekenning vir uitnemendheid in wiskunde
Lenie van Zyl van Ligbron Akademie vir Tegnologie-onnie se passie vir wiskunde bring vir haar die hoogste provinsiale eerbewys.
ERMELO – Ligbron Akademie se geliefde wiskundeguru, Lenie van Zyl, het Vrydagaand die provinsiale prys vir Uitnemendheid in die onderrig van Wiskunde, verower.
Van Zyl, bekend onder die Liggies as Juffrou Lenie, het reeds in die Gert Sibande-distrik as wenner uitgeblink voordat sy die provinsiale titel ingepalm het.
Nou wag die nasionale ronde van die Nasionale Onderwyserstoekennings.
Lees die volledige berig en meer reaksie hierop in die drukuitgawe van die Hoëvelder.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



