Schools

Van Zyl inspireer leerders en behaal top-3-toekenning

Ligbron Akademie se adjunkhoof, Lenie van Zyl, ontvang internasionale erkenning vir haar onderrig in wiskunde.

Lenie van Zyl, adjunkhoof en onderwyseres van Ligbron Akademie vir Tegnologie, het tydens die National Teachers Awards derde geëindig in die afdeling vir uitnemendheid in wiskunde.

Die glansryke verrigtinge het by die Birchwood Hotel in Boksburg plaasgevind.

Van Zyl, wat al 38 jaar aan Ligbron verbonde is, het duisende leerders gehelp om wiskunde te verstaan en te waardeer.

Volgens haar help die vak leerders om logies te dink, probleme op te los en selfvertroue te ontwikkel.

“Om daardie ‘Ek verstaan nou!’-oomblik te sien, bly vir my die grootste beloning,” het sy gesê.

Meer besonderhede in die gedrukte uitgawe van die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button