Sport

Rolbalkoors loop hoog op Ermelo

Hier is die wenners Theuns Coetzer, Fritz Olmesdahl, Vaino Prinsloo, Gerda Swanepoel, Pennie Coetzer en Dalene Cloete.

Ermelo Rolbalklub was die gasheer van die Hoëveld “Trips” die afgelope naweek en het ook met die louere weggestap.

Spanne van Ermelo, Bethal, Secunda, Vrede en Standerton het sake uitgespook.

Lees ook: Potbalspelers van Ermelo skiet raak tydens die tweede ronde van die liga

Die Mpumalanga-eindstryd vind die eerste naweek in Mei op Witrivier plaas.

Hier is die wenners Theuns Coetzer, Fritz Olmesdahl, Vaino Prinsloo, Gerda Swanepoel, Pennie Coetzer en Dalene Cloete.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button