Local sport
Rolbalsakeliga op Ermelo eindig op hoë noot
Gedurende die eindstryd op 3 November het die top vier spanne gewys wat in hulle steek.
Vir die afgelope paar weke het 40 rolbalspanne van Ermelo tydens die rolbalsakeliga mekaar die stryd aangesê.
Die liga, wat elke Dinsdag en Donderdag by die Ermelo Rolbalklub plaasgevind het, het weekliks vir groot opwinding gesorg.

Gedurende die eindstryd op 3 November het die top vier spanne gewys wat in hulle steek.
Four Brothers het geseëvier en is as die sakeligakampioene aangewys, met Rollers in die tweede plek.
Lees die volledige berig in die Hoëvelder.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



