Local sport
Skole ding mee tydens Dup van Rensburg-uitnodigingsbyeenkoms
Die Liggies het hul goed van hul taak gekwyt en as wenners uit die stryd getree.
Ligbron Akademie vir Tegnologie het op 25 Januarie gasheer vir sy jaarlikse Dup van Rensburg-uitnodigingsbyeenkoms gespeel.
Mededingende skole het Curro Nelspruit, Sutherland High School, Pongola Akademie en Hoërskool Bergvlam ingesluit.
Sien meer foto’s: HIER
Die Liggies het hulle goed van hulle taak gekwyt en het as die algehele wenners uitgetree.
Ruan van Zyl en Niyanda Malinga van Ligbron is as die junior en senior victor ludorums vereer.
Lees die volledige berig in Hoëvelder vir al die uitslae.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



