Local sport
Hoëveld Rugbyweek in Ermelo lewer vuurwarm aksie op
Die toernooi se finale wedstryde word vandeesweek gespeel en beloof om op 'n hoë noot af te sluit.
Die Hoëveld Rugbyweek het op 28 Maart afgeskop en eindig op April 4 met die laaste wedstryde.
Die plaaslike skole, Ligbron Akademie vir Tegnologie en Hoërskool Ermelo (EHS), het as gasheer opgetree.
Die toernooi is dusver ‘n groot sukses en het baie rugbyaksie opgelewer.

Nie net het die twee skole hul velde vir die wedstryde beskikbaar gestel nie, maar beide skole se spanne het uitstekende vertonings gelewer.
Die toernooi se finale wedstryde beloof om dié week op ‘n hoë noot af te sluit.
Sien die uitslae wat beskikbaar was teen druktyd in vandag se Hoëvelder.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



