Local sport
GALLERY – Ligbron se hokkiebokkies presteer tydens uitspele
Drie spanne het onder die top drie in hul poele geëindig en het na die kwarteindrondes deurgedring.
Ligbron se hokkiedogters het op 14 Junie aan die Mpumalanga-uitspele deelgeneem op Ermelo.
Drie spanne het onder die top drie in hul poele geëindig en het na die kwarteindrondes deurgedring.

Die uitslae is as volg:
o. 16A-span
• Eerste in hul poel
• 2-0-oorwinning teen Penryn College
• 3-3 teen Hoërskool Ermelo.
o. 14A-span
• Tweede in hul poel
• 1-0-oorwinning teen Hoërskool Secunda
• 0-3 verloor teen Hoërskool Ermelo.
o. 15A-span
• Tweede in hul poel
• 3-1-oorwinning teen Hoërskool Rob Ferreira
• 2-4 verloor teen Hoërskool Lydenburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



