Local sport

Ermelo-atlete trotseer Dullstroom se bulte

Die Ermelo-klub se hardlopers het sterk vertonings gelewer by die Dullstroom Scenic Altitude 3-in-1 wedloop.

Lede van die Ermelo Athletic Club het hul klub verteenwoordig tydens die onlangse Dullstroom Scenic Altitude 3-in-1.

Die dag is as oop, warm en goed georganiseer beskryf, terwyl die uitdagende bulte en hoogte bo seespieël van Dullstroom die deelnemers behoorlik op die proef gestel het.

Drie Ermelo Athletic Club deelnemers
Ermelo Athletic Club hou ’n vlag op na die Dullstroom Scenic Altitude 3-in-1 wedloop. Foto: Andries Koekemoer

Uitslae van die Ermelo-groep

  • Annaline Weweje – 10 km, tyd: 1:30

  • Simoné Ferreira – 21.1 km, tyd: 2:01

  • Cicile Koekemoer – 21.1 km, tyd: 2:15

  • Andries Koekemoer – 21.1 km, tyd: 2:15

  • Nico Weweje – 21.1 km, tyd: 2:15

Die span het die roetes suksesvol voltooi en die klub se kleure met trots gedra.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button